Tuesday, October 25, 2011

Dieretuin!

Ek's so bly my pappa is so lank.. nou kan ek sommer baie beter sien!

'n Stokstert Meerkatjie.. soos wat ek vasgehou het op oom Naas se plaas!

WOW! 'n Rooi Panda!



Jelly - breuk! Om net gou die energievlakke op te vul!









Ons was soooo gelukkig om die Tier te sien!



Jellybaby-breuk.. die energievlak is laag!





Ready-steady-GO!

Nou om net van al die energie ontslae te raak!!




Ek was so opgewonde oor die Cheetah!
*Ps: daar was nog baie ander diere maar mamma se kamera-battery was op..:(
Posted by Picasa

Wednesday, October 19, 2011

Hier in New Zealand KAN dames werk!



Ek's 'n kiwi in murg en been.. Hier leer ons al van kleins af om alles te kan doen.. soos GRAS SNY.. Hier kan die GIRLS als doen wat die manne kan doen! Wies bang!!



Tuesday, October 11, 2011

'n Girl met 'n PLAN!



Tahnay het besluit sy wil winkel toe gaan, en sonder mamma & pappa se wete, het sy die REGTE karsleutels gaan kry & haar stoeltjie, om by die sleutelgat uit te kom! Sy het selfs die karalarm afgesit! Volpunte vir deursettingsvermoe!
Posted by Picasa