Ek is aangenaam verras, toe ek vanoggend my ogies oopmaak staan daar so-wrintie-waar 'n splinternuwe Groot fiets! Ek is sooo bly, aangesien ek nou die fietsry-ding onder die knie het.. Ons het vanmiddag na ouma Gerda se kinderparadys gegaan om daar my partytjie te hou! Sjoe, maar dit was lekker om weer met al die duisende speelgoed te speel! Mamma het ook vir my die beste koek ooit gegee... ROOMYSKOEK! En daar was baie lekker en chippies en koeldrank ook! My maatjies, Emma, Holly, Tain, Ruben, Adrian, Ben & Jacques was ook daar! Ek dink dit was die beste partytjie ooit! Wens ek kan elke dag verjaar!!!Thursday, December 16, 2010
Eks vandag 2 jaar oud!!!!!!!
Ek is aangenaam verras, toe ek vanoggend my ogies oopmaak staan daar so-wrintie-waar 'n splinternuwe Groot fiets! Ek is sooo bly, aangesien ek nou die fietsry-ding onder die knie het.. Ons het vanmiddag na ouma Gerda se kinderparadys gegaan om daar my partytjie te hou! Sjoe, maar dit was lekker om weer met al die duisende speelgoed te speel! Mamma het ook vir my die beste koek ooit gegee... ROOMYSKOEK! En daar was baie lekker en chippies en koeldrank ook! My maatjies, Emma, Holly, Tain, Ruben, Adrian, Ben & Jacques was ook daar! Ek dink dit was die beste partytjie ooit! Wens ek kan elke dag verjaar!!!Friday, October 15, 2010
Ons huisie.. BEFORE ...

Wednesday, September 15, 2010
Ek en my kar bereik hoër hoogtes...
Sunday, September 5, 2010
Hoe lekker lees ek... sit.. sit.. soo!
Sunday, August 29, 2010
Myne, myne..myne liefste kar!

Monday, August 16, 2010
Wat?? Afrika toe???
Tahnay: "Sjoe, regtig mamma.. daar waar al die wilde diere bly.. soos die leeus?"
Mamma:"Ja my skat.. die olifante, leeus, renosters ..
Tahnay:"mmmm..laat ek gou dink.... Waneer pak ons mamma????"
Mamma: "Eers oor 'n paar slapies.. ons moet nog eers in ons nuwe huisie in trek en daarna gaan ons."
Sunday, August 8, 2010
Tuesday, August 3, 2010
Lekkerrrr Groentesop.. my gunsteling!
Ek is mal oor die winter.. want dan maak mamma vir ons heerlike groentesop!
Monday, July 12, 2010
Stoffel die stofsuier!
Stoffel die stofsuier was eens op 'n tyd vir my iets uit 'n riller.. maar..
nou dat ek bietjie groter is, en gesien het wat mamma doen, weet ek
hy suig eintlik net stoffies en goedjies op!!
PS: Hy bestuur nogal lekker..
Monday, July 5, 2010
4 Noodsaaklike stappe vir 'n genotvolle motorrit!
Wednesday, June 30, 2010
Ek en my Boks-em-bende .. huisie!

Wednesday, June 23, 2010
Hiers net Wilde Katte hier in ons huis!
Bo-la-ma-kie-sie!
Sunday, June 13, 2010
Thursday, June 10, 2010
Leeus eet lekkerrrrrrrr!!!
Tuesday, June 8, 2010
Vakansie .. Deel 2!

Saturday, May 29, 2010
My lekker vakansie saam met tannie Miems.. deel 1

Sunday, April 18, 2010
Vliegtuie!

Monday, April 12, 2010
Parkie toe Paas Vrydag!
Uitstappies met my baba...
Wednesday, March 31, 2010
Reuse ballonne net waar jy kyk!!!

Saturday, March 27, 2010
Ek en Bobby hou 'n teepartytjie!

Tuesday, March 23, 2010
My 15 maande besoek aan tannie-Plunket en die tannie met die groot NAALD!
Thursday, March 18, 2010
Ek laaik my 2NOMMERS-TE-GROOT boots sommer BAIE!
Friday, March 12, 2010
Ek en my perd, my blink-vos-perd!
Tuesday, March 2, 2010
My girl Lollipop. ...te de te te!
Wednesday, February 24, 2010
Bobby kry wiele!
My 1ste skool dag - 15 Februarie 2010
Ons maak reg vir die GROOTDAG, en neem gou 'n foto voor ontbyt!
My skooltas! (My ouma Bets het hom vir my gekoop!)
My eerste kunswerkie wat ek vir mamma & pappa by die skool gemaak het!












