Ons maak reg vir die GROOTDAG, en neem gou 'n foto voor ontbyt!
My skooltas! (My ouma Bets het hom vir my gekoop!)
My eerste kunswerkie wat ek vir mamma & pappa by die skool gemaak het!
Terug van die skool af! Sjoe, ek was so moeg! Maar dit was baie lekker!
No comments:
Post a Comment