Wednesday, February 24, 2010

Bobby kry wiele!

Tannie Heste, mamma se vriendin het vir my en Bobby die stootwaentjie gegee! Kyk, Bobby gaan nou vooruit in die lewe! Nou kan Bobby saam met my op ontdekkingsreise gaan.. hy is mal daaroor!
Sy het ook vir my die mooiste feetjie handsakkie gemaak! Dankie tannie, ek is mal daaroor! Ek pak nou lekker "snackies" vir my en Bobby in hom as ons op reis is!

No comments:

Post a Comment