Tuesday, February 9, 2010

Jipppieeee!!!!!


Ek het vandag die beste nuus ooit gekry! Mamma het my vertel my tannie Miems en oom Dawie van AFRIKA, kom vir ons kuier in Mei.. nou dit klink vir my maar nog ver.... maar mamma reken dis nie sooo lank nie! Ek kan nie wag nie, ek gaan hulle verseker OP speel! Hoop hulle bring RED BULL saam!

No comments:

Post a Comment