Sunday, November 13, 2011

Koniging van my Kasteel

Ek het die beste verassing gekry..'n POPHUIS!

Ek speel so lekker daarin, Bobby, Noddy & Lienkie is net so bly dat ons nou in ons eie huisie kan speel!
Ek kan nie vir mamma genoeg dankie se nie.. en hoe baie ek haar lief nie!!!
Posted by Picasa