Tuesday, March 2, 2010

My girl Lollipop. ...te de te te!


My mamma het tog vir my die yummieste ys lollies gemaak! Dis darem lekker poeding as ek my kossies als opgeeet het! Wat ek deesdae glad nie 'n probleem mee het nie!

No comments:

Post a Comment