Thursday, March 18, 2010

Ek laaik my 2NOMMERS-TE-GROOT boots sommer BAIE!

Oooeee, eks mal oor die boots! My gunsteling kleur en al!
Yeah! Nou kan ek hulle aantrek as ek en pappa in die tuin werk!
Het ek darem nie die mooiste ou gesiggie nie?

Wat? Kannie wees nie mamma, hierdie boots is nommerpas!


Laat ek net vir mamma wys.. " These boots are made for
Walking.. and that's just what they'll do!"





No comments:

Post a Comment