
Saturday, January 15, 2011
Thursday, December 16, 2010
Eks vandag 2 jaar oud!!!!!!!
Ek is aangenaam verras, toe ek vanoggend my ogies oopmaak staan daar so-wrintie-waar 'n splinternuwe Groot fiets! Ek is sooo bly, aangesien ek nou die fietsry-ding onder die knie het.. Ons het vanmiddag na ouma Gerda se kinderparadys gegaan om daar my partytjie te hou! Sjoe, maar dit was lekker om weer met al die duisende speelgoed te speel! Mamma het ook vir my die beste koek ooit gegee... ROOMYSKOEK! En daar was baie lekker en chippies en koeldrank ook! My maatjies, Emma, Holly, Tain, Ruben, Adrian, Ben & Jacques was ook daar! Ek dink dit was die beste partytjie ooit! Wens ek kan elke dag verjaar!!!Friday, October 15, 2010
Ons huisie.. BEFORE ...
En toe begin die werk!!! Die geel en blou kamer is die spaarkamer, die bloukamer Tahnay se kamer en dan die hoofslaapkamer... Die tvkamer het die kaggel en lelike bruin mat!

Wednesday, September 15, 2010
Ek en my kar bereik hoër hoogtes...
Sunday, September 5, 2010
Hoe lekker lees ek... sit.. sit.. soo!
Subscribe to:
Posts (Atom)

