Tuesday, September 29, 2009

1..2..3..Kruip!!!

En toe vang mamma my wraggies waar ek skelmpies kruip!

Monday, September 28, 2009

My pappa se verjaarsdag!


My pappa het so rukkie terug verjaar! Mamma sĂȘ hy is ook nou stokoud.. 'n hele 30 jaar! Ons het hom uit gevat vir ete en toe die naweek laat gaan snowboard by so GROOT wit berg. Dit was baie koud maar baie lekker!

Brrrmmm .. my 1ste kar!

My pappa het Saterdag vir my 'n GROOT persent gekoop! My heel eerste kar! Ek is mal daaroor! Eerstens is hy my gunsteling kleur.. pienk natuurlik, tweedens is hy net die regte grootte vir my en laastens kan hy baie vinnig ry.. nes ek daarvan hou! Het ek nie net die beste pappa op aarde nie!!!!



23 Sept. 2009 - My 1ste Tand maak sy opwagting.. en my 1ste tandeborsel sessie!


My ontdekkingsreis in die kombuis!


Tyd vir 'n breuk.. tyd vir 'n... Melkie!


Bobby speel my op... so ek dink ek verdien my breuk!