My maatjie Reagan (wat net 3 weke jonger as ek is) het bietjie by my kom speel. Ons speel baie lekker saam en ons hou van dieselfde speelgoed! Hy is 'n baie vriendelike maatjie, en hy kan baie praat... hy sĂȘ hy leer dit by die kleuterskool... dit klink na 'n lekker plekkie! Sjoe, ek moes kophou om al die nuwe woorde te leer!

No comments:
Post a Comment