
Saterdag 12 September 2009 het die Springbokke & die All Blacks teen mekaar rugby gespeel in Hamilton! Ons was soo opgewonde, ons het ons springbokklere aangetrek en afrikaanse liedjies gesing! Mamma & pappa het by die stadion gaan kyk.. en raai wat?? ONS HET GEWEN!!!
Ek het by tannie Santie gebly. Ons het so lekker gespeel! Ek het my veral gate uit geniet met Christian se karretjies.. sjoe maar hulle speel lekker! Ek ken mos nie karretjies nie.. mamma sĂȘ dat eintlik net seuntjies met karretjies speel.. maar ag wat, ek gaan haar oorreed om bietjie vir my ook enetjie te koop!
No comments:
Post a Comment