Monday, April 4, 2011

My 1ste skooldag by THE BARNYARD!

Vandag is my 1ste skooldag by my nuwe skooltjie, The Barnyard!

Ek was 'n baie spesiale dogtertjie vandag! Almal het my so welkom laat voel!

Kom mamma, ons gaan laat wees!!



Kyk my mooi skooltas!
Aangetrek en reg vir skool!

Ek is sooo gewonde ek kan dit net nie meer hou nie!!

PS: My 1ste dag was wonderlik! Ek kan nie wag om weer te gaan nie!

No comments:

Post a Comment