Wednesday, November 25, 2009

My One-man-band!


Mamma het vir my 'n hele paar musiek instrumente gekoop! Ek is mal oor musiek maak.. en ek dink ek is nogal baie goed ook! 'n Meisie van vele talente!! Ek moet ook net noem.. ek skryf en komponeer my eie liedjies!! Almal is mal daaroor... veral die hele buurt se katte!

No comments:

Post a Comment