Ek is vandag na Ruben se 3de verjaarsdag partytjie toe. Dit was 'n brandweer partytjie, so als was rooi en die seuns het lekker brandweer-brandweer gespeel.. Ekt hulle net so van 'n afstand dop gehou. Mamma het vir Ruben 'n storieboek oor "Ruben die dapper brandweerman" gemaak vir sy verjaarsdag, dit het gelyk of Ruben baie daarvan gehou het! Dit was baie lekker daar te kon speel!
.jpg)
No comments:
Post a Comment