7.jpg)
Storietyd.. jippie!!!!! Elke aand voordat ek gaan slaap lees mamma of pappa vir my 'n storie uit my Bybelboek. Ek geniet dit vreeslik en wil sommer self die boek gryp en lees.. die enigste probleem is, ek kan nog nie lees nie... so ek kyk maar die prentjies en luister wat mamma se. Ek dink ek gaan 'n regte boekwurm wees!!
No comments:
Post a Comment