Friday, May 29, 2009

Ons gaan stap!



Dit was vanoggend so 'n heerlike warm winters oggend, mamma het gese ons moet gaan stap! Ek moes maar nogsteeds redelik warm aantrek, aangesien dit nogsteeds winter is, al skyn die son! Dit was wonderlik, al die bome se blare het verkleur en party het sommer al hulle blare al verloor.

No comments:

Post a Comment