2.jpg)
Dit was vanoggend Kersfees in Mei! Toe ek my ogies oop maak staan mamma en pappa daar met my nuwe "wiele"! Kyk, maar toe speel ek lekker, ek kan nog net agter toe ry... maar ek leer vinnig.. wie weet, een van die dae is ek so goed en ry ek so lekker, ek ry sommer Suid-Afrika toe!
No comments:
Post a Comment