Thursday, October 29, 2009

Ek en pappa werk in die tuin


Dit was Saterdag so lekker sonskyndag dat ek en pappa besluit het om bietjie in die tuin te werk. Ek was mal daaroor om met my handjies in die grond te speel en ook vir pappa te kyk terwyl hy vreeslik hard werk!

No comments:

Post a Comment