Thursday, October 8, 2009

Mamma se snotneusie..


Ek is al van Sondag af siek.. snotneusie en hoes en proes en wil nie slaap nie! Dis glad nie lekker om so siek te wees nie! En die medisyne is blerrie sleg! Die een voordeel van siek wees, is dat ek by mamma & pappa in hulle bed kan slaap!

No comments:

Post a Comment