


Ons grootste wens het waar geword op die 11de Mei 2008..ons het uitgevind ons gaan 'n kindjie he!! Die 23ste Mei het ons die eerste keer ons baba se hartklop gesien. Tahnay was toe al pragtig.. al was sy nie groter as 'n "peanut" nie. Daarna het ons verskeie ander fotos van haar gesien voor haar geboorte... sy het toe al ons harte gesteel.
No comments:
Post a Comment